Generated by All in One SEO v5.0.0.1, this is an llms.txt file, used by LLMs to index the site. # Cilliers Familiestories ## Sitemaps - [XML Sitemap](https://cilliers-familiestories.org/sitemap.xml): Contains all public & indexable URLs for this website. ## Bydraes - [Pappa Petrus Jacobus Cilliers (Deel 1)](https://cilliers-familiestories.org/2020/06/22/pappa-petrus-jacobus-cilliers-deel-1/) - Ketelmaker op die destydse Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens toe stoomlokomotiewe nog gebruik is, jagter, versamelaar van posseëls, prospekteerder vir minerale en half-edelgesteentes, hengelaar, rugbyspeler, deeltydse brandweerman, noodhulpkenner en -opleier. Dan het hy ook ʼn besonderse kop vir syfers gehad. ondanks die feit dat hy net std. 8 (graad10) op skool geslaag het. Hy het my - [Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families](https://cilliers-familiestories.org/2020/10/15/die-storie-van-orleans-se-historiese-opstal-stamplaas-van-die-cilliers-celliers-cillie-families/) - Hierdie skets van die oorspronklike ou woonhuis op Orléans is deur Desiree Picton-Seymstal our gemaak. Net ʼn wonderwerk kan die historiese opstal op die Cilliers-stamplaas Orléans, nog red Hierdie berig het in 1997 in die Kaapse koerant Burger, verskyn oor die ou huis op Orléans, plaas van stamvader Josué Cellier. Die huis bestaan vandag nie - [Skoonma ween saam](https://cilliers-familiestories.org/2020/10/28/skoonma-ween-saam/) - ʼn Staaltjie uit die lewe van my skoonma, Johanna Dorothea van der Merwe, soos vertel deur my vrou, Helma Cilliers Mamma was in heel my lewe tot hiertoe een van die min mense wat wáárlik kon saamween met dié wat ween. Ek onthou: Ek was in standerd vyf toe ek ‘n paar dae uit die - [Hoe onthou jy jou Pa en Ma?](https://cilliers-familiestories.org/2020/12/17/hoe-onthou-jy-jou-pa-en-ma/) - Deur Kotie Cilliers-Keyser Elkeen van ons onthou staaltjies oor ons Pappas en Mammas of oor ons Oupas en Oumas of ander familielede. Ons soek hierdie staaltjies sodat ons dit kan deel met ander familie! Laat hoor dus van julle! My niggie, Kotie Cilliers-Keyser, vertel hier hoe sy haar ouers onthou! Ek gaan probeer om die - [Die Krokodil, die Kleinhuisie en 'n Jongmeisie met 'n Nood](https://cilliers-familiestories.org/2021/01/19/die-krokodil-die-kleinhuisie-en-n-jongmeisie-in-nood/) - Deur Driekie Grobler Deur die jare kan kinder-herinneringe vervaag – maar sekere insidente word vir ewig in die geheue vasgebrand. So gebeur dit dat ek en manlief onlangs, elkeen met 'n koppie tee in die hand, op die stoep sit en gesels. Ons gedagtes toelaat om op ver-ver, amper vergete, paaie van onthou-jy-nog terug te - [Ek Ry Trein - COD](https://cilliers-familiestories.org/2021/03/09/ek-ry-trein-cod/) - Dit was ʼn Vrydag. Ek onthou dit nog soos gister. Dit was Vrydag 4 November 1959. Ek het pas my laaste eksamenvak by die Universiteit van Pretoria klaar geskryf. Dit was die einde van my eerste jaar aan die universiteit.. Ek het die namiddag met die bus van Hatfield af na die middastad gery om - [Kraaifontein, Brackenfell en Proteahoogte was Stamvader Josue Cilliers se eerste plaas](https://cilliers-familiestories.org/2021/02/15/kraaifontein-brackenfell-en-protea-heights-was-cilliers-plaas/) - Woon jy tans in Kraaifontein, Brackenfell of Proteahoogte in die Kaap? Dan woon jy inderdaad op die eerste plaas van stamvader Josué Cilliers. Die eerste plase wat in die Bottelary-gebied van Stellenbosch toegeken is, was in 1704. Dit was die plase Hazendal in 1704, Steenberg in 1705 en Het Kruijspad op 15 Maart 1712. Op ## Bladsye - [TUIS](https://cilliers-familiestories.org/) - Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo. Welkom by ons Webjoernaal vir stories oor die groot Cilliers-, Celliers- en Cillié-families. Dit gaan oor stories in ons alledaagse lewe, oor stories uit die verlede of stories oor familie. Wil Jy ook deel wees van die - [KONTAK ONS](https://cilliers-familiestories.org/kontak-ons-2/) - KONTAK ONS ADRES Huis Aristea, Queenstraat 5, Durbanville, Wes-Kaap Suid-Afrika - [OOR ONS](https://cilliers-familiestories.org/oor-ons/) - MEER OOR ONS Ek is Jan Cilliers, gebore en getoë in Usakos, in die ou Suidwes-Afrika, deesdae Namibië. Ek en my vrou Helma, woon in 'n aftree-oord in Durbanville in die Kaap. Ek het etlike jare gelede begin met navorsing oor die Cilliers-stamboom en dit opgeteken met behulp van die Legacy-program. My persoonlike tak van - [FotoGallery](https://cilliers-familiestories.org/fotogallery/) - FOTOGALLERY Vanne wat verbind is aan Cilliers Cilliers, Celliers, Cillie Heyns Venter - [WEBJOERNAAL](https://cilliers-familiestories.org/webjoernaal-2/) - WEBJOERNAAL Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo. - [STUUR ARTIKEL](https://cilliers-familiestories.org/stuur-artikel/) - STUUR JOU storie en foto's twee versoeke Moet asb. nie te veel deftige formaterings met lettertipes en bladuitleg gebruik nie, hoe “skoner” en eenvoudiger die teks, hoe beter. Moet asb. ook nie foto’s of illustrasies binne in die teks plaas nie, maar verskaf dit liefs apart as goeie gehalte jpeg. Jy kan jou foto’s vir - [Nuusbrief](https://cilliers-familiestories.org/newsletter/) - Naam Van E-pos Adres Deur voort te gaan stem jy saam met ons privaatheidsbeleid ## Galleries - [Venter](https://cilliers-familiestories.org/bwg_gallery/venter/) - Venter Soek Philippus Jacobus Venter Koos was 'n bedrewe joernalis. Hier is 'n collage van foto's van hom as joernalis.Foto verskaf deur Elke Venter, sy dogter Die Venter susters My Oupa en Ouma Venter het vyf dogters gehad. Op die foto verskyn hulle van links af Lettie, Sophia (my stiefmoeder), Sara en Drieka. Voor sit - [Van der Westhuizen](https://cilliers-familiestories.org/bwg_gallery/van-der-westhuizen/) - Van der Westhuizen Soek No Images found. - [Van der Merwe](https://cilliers-familiestories.org/bwg_gallery/mulder/) - Van der Merwe Soek No Images found. - [Heyns](https://cilliers-familiestories.org/bwg_gallery/heyns/) - Heyns Soek Klaas en Martha Heyns van Koegas Nicholaas Albertus Heyns en Martha Magdalena Engelbrecht Jan Coffee en Gert Heyns van Koegas in 1918 Hulle is gereed om by gen. Manie Maritz aan te sluit wat die inval in die destydse Suidwes-Afrika teengestaan het. - [Cilliers, Celliers, Cillie](https://cilliers-familiestories.org/bwg_gallery/cilliers-celliers-cillie/) - Cilliers, Celliers, Cillie Soek Theunis Hendrik Cornelius Mulder en Elsa Christina van Zyl Oupa en Ouma van Jan Arnoldus Cilliers Christiaan Johannes Cilliers en Maria Margaretha Magdalena Heyns Grootoupa en -ouma van Jan Arnoldus CilliersFoto verskaf deur Kotie Cilliers-Keyser Theunis Hendrikus Cilliers saam met sy vrou en seun Theunis Hendrikus Cilliers met sy-vrou Francis Wilson ## Albums - [Vanne wat verbind is aan Cilliers](https://cilliers-familiestories.org/bwg_album/almal/) - Vanne wat verbind is aan Cilliers Cilliers, Celliers, Cillie Heyns Venter ## Gallery Share - [Image](https://cilliers-familiestories.org/bwg_share/image/) ## Kategorieë - [Uncategorized](https://cilliers-familiestories.org/category/uncategorized/) - [Ouers](https://cilliers-familiestories.org/category/ouers/) ## Etikette - [Cilliers](https://cilliers-familiestories.org/tag/cilliers/) - [Celliers](https://cilliers-familiestories.org/tag/celliers/) - [Cillie](https://cilliers-familiestories.org/tag/cillie/) - [van der Merwe](https://cilliers-familiestories.org/tag/van-der-merwe/)