Oupa en Ouma van Jan Arnoldus Cilliers
Grootoupa en -ouma van Jan Arnoldus Cilliers
Foto verskaf deur Kotie Cilliers-Keyser
Theunis Hendrikus Cilliers met sy-vrou Francis Wilson en hul seun Jan Daniel Cilliers (almal reeds oorlede.)
Foto verskaf deur Ria Lombaard
Antonie Cornelis Cilliers, Pieter Daniel Cilliers en Ignatius Rautenbach Cilliers.
Foto verskaf deur Ria Lombaard
Vader en Moeder van Jan Arnoldus Cilliers
Foto verskaf deur Ria Lombaard
Jan Daniel Cilliers, oupa van Ria Lombaard en sy drie oudsteseuns: Jan Daniel Cilliers, Hendricus Cilliers en Theunis Cilliers.
Foto verskaf deur Ria Lombaard
Afgeneem met troue op 11 Januarie 1964 in die Grootte Kerk, Kaapstad