WEBJOERNAAL
Die Krokodil, die Kleinhuisie en ‘n Jongmeisie in Nood
Deur Driekie Grobler Deur die jare kan kinder-herinneringe vervaag – maar sekere insidente word vir ewig in die geheue vasgebrand. So gebeur dit dat ek
Hoe onthou jy jou Pa en Ma?
Deur Kotie Cilliers-Keyser Elkeen van ons onthou staaltjies oor ons Pappas en Mammas of oor ons Oupas en Oumas of ander familielede. Ons soek hierdie
Skoonma ween saam
ʼn Staaltjie uit die lewe van my skoonma, Johanna Dorothea van der Merwe, soos vertel deur my vrou, Helma Cilliers Mamma was in heel my
Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families
Hierdie skets van die oorspronklike ou woonhuis op Orléans is deur Desiree Picton-Seymstal our gemaak. Net ʼn wonderwerk kan die historiese opstal op die Cilliers-stamplaas
Suid-Afrika het sy eie Cilliers-Spook
Wie van julle het al gehoor van Suid-Afrika se eie Cilliers-Spook? Hy word glo gereeld gesien op agterpaaie in die land van die Kaap tot
Pappa Petrus Jacobus Cilliers (Deel 1)
Ketelmaker op die destydse Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens toe stoomlokomotiewe nog gebruik is, jagter, versamelaar van posseëls, prospekteerder vir minerale en half-edelgesteentes, hengelaar, rugbyspeler, deeltydse
Celliers- en Cilliers-krygsgevangenes in die Boere-Oorlog
Meer as 70 boerekrygers met die vanne Celliers en Cilliers is tydens die Boere-Oorlog van 1899 tot 1902 deur Engelse soldate gevange geneem en in