STUUR JOU storie
en foto’s

twee versoeke

  1. Moet asb. nie te veel deftige formaterings met lettertipes en bladuitleg gebruik nie, hoe “skoner” en eenvoudiger die teks, hoe beter.
  2. Moet asb. ook nie foto’s of illustrasies binne in die teks plaas nie, maar verskaf dit liefs apart as goeie gehalte jpeg. 

Jy kan jou foto’s vir jou artikel op Instagram plaas waar ek dit sal aflaai. Hier is die skakel.