Die Krokodil, die Kleinhuisie en ‘n Jongmeisie met ‘n Nood

Deur Driekie Grobler Deur die jare kan kinder-herinneringe vervaag – maar sekere insidente word vir ewig in die geheue vasgebrand. So gebeur dit dat ek en manlief onlangs, elkeen met ‘n koppie tee in die hand, op die stoep sit en gesels. Ons gedagtes toelaat om op ver-ver, amper vergete, paaie van onthou-jy-nog terug te …

Die Krokodil, die Kleinhuisie en ‘n Jongmeisie met ‘n Nood Read More »