Uncategorized

Kraaifontein, Brackenfell en Proteahoogte was Stamvader Josue Cilliers se eerste plaas

Woon jy tans in Kraaifontein, Brackenfell of Proteahoogte in die Kaap? Dan woon jy inderdaad op die eerste plaas van stamvader Josué Cilliers. Die eerste plase wat in die Bottelary-gebied van Stellenbosch toegeken is, was in 1704. Dit was die plase Hazendal in 1704, Steenberg in 1705 en Het Kruijspad op 15 Maart 1712. Op …

Kraaifontein, Brackenfell en Proteahoogte was Stamvader Josue Cilliers se eerste plaas Read More »

Die Krokodil, die Kleinhuisie en ‘n Jongmeisie met ‘n Nood

Deur Driekie Grobler Deur die jare kan kinder-herinneringe vervaag – maar sekere insidente word vir ewig in die geheue vasgebrand. So gebeur dit dat ek en manlief onlangs, elkeen met ‘n koppie tee in die hand, op die stoep sit en gesels. Ons gedagtes toelaat om op ver-ver, amper vergete, paaie van onthou-jy-nog terug te …

Die Krokodil, die Kleinhuisie en ‘n Jongmeisie met ‘n Nood Read More »

Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families

Hierdie skets van die oorspronklike ou woonhuis  op  Orléans is deur Desiree Picton-Seymstal our gemaak. Net ʼn wonderwerk kan die historiese opstal op die Cilliers-stamplaas Orléans, nog red Hierdie berig het in 1997 in die Kaapse koerant Burger, verskyn oor die ou huis op Orléans, plaas van stamvader Josué Cellier. Die huis bestaan vandag nie …

Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families Read More »