Kraaifontein, Brackenfell en Proteahoogte was Stamvader Josue Cilliers se eerste plaas
Woon jy tans in Kraaifontein, Brackenfell of Proteahoogte in die Kaap? Dan woon jy inderdaad op die eerste plaas van stamvader JosuĆ© Cilliers. Die eerste plase wat in die Bottelary-gebied van Stellenbosch toegeken is, was in 1704. Dit was die plase Hazendal in 1704, Steenberg in 1705 en Het Kruijspad op 15 Maart 1712. Op …
Kraaifontein, Brackenfell en Proteahoogte was Stamvader Josue Cilliers se eerste plaas Read More »