Ek Ry Trein – COD

Dit was ʼn Vrydag. Ek onthou dit nog soos gister. Dit was Vrydag 4 November 1959. Ek het pas my laaste eksamenvak by die Universiteit van Pretoria klaar geskryf. Dit was die einde van my eerste jaar aan die universiteit.. Ek het die namiddag met die bus van Hatfield af na die middastad gery om …

Ek Ry Trein – COD Read More »