Venter

Venter
Soek
Philippus Jacobus Venter
Philippus Jacobus Venter
Koos was 'n bedrewe joernalis. Hier is 'n collage van foto's van hom as joernalis.
Foto verskaf deur Elke Venter, sy dogter
Die Venter susters
Die Venter susters
My Oupa en Ouma Venter het vyf dogters gehad. Op die foto verskyn hulle van links af Lettie, Sophia (my stiefmoeder), Sara en Drieka. Voor sit Christina, die jongste.
Foto verskaf deur Elke Venter
Koos en Anke Venter met Elke hul dogter
Koos en Anke Venter met Elke hul dogter
Koos Ventetr en sy vrou Anke en hul dogter Elke, wat nou in Nieu-Seeland woon.
Foto verskaf deur Elke Venter
Petrus Ignatius Venter en Martha Sophia Pretorius
Petrus Ignatius Venter en Martha Sophia Pretorius
Stief-Oupa en -Ouma van Jan Arnoldus Cilliers.
Hulle was van die Angolaboere (Dorslandtrekkers) wat in 1928 na die destydse Suidwes-Afrika teruggetrek het.