Skoonma ween saam
ʼn Staaltjie uit die lewe van my skoonma, Johanna Dorothea van der Merwe, soos vertel deur my vrou, Helma Cilliers Mamma was in heel my lewe tot hiertoe een van die min mense wat wáárlik kon saamween met dié wat ween. Ek onthou: Ek was in standerd vyf toe ek ‘n paar dae uit die …