Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families
Hierdie skets van die oorspronklike ou woonhuis op Orléans is deur Desiree Picton-Seymstal our gemaak. Net ʼn wonderwerk kan die historiese opstal op die Cilliers-stamplaas Orléans, nog red Hierdie berig het in 1997 in die Kaapse koerant Burger, verskyn oor die ou huis op Orléans, plaas van stamvader Josué Cellier. Die huis bestaan vandag nie …