Jan Cilliers

Ek woon saam met my vrou Helma in 'n aftree-oord in Durbanville, Kaap.

Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families

Hierdie skets van die oorspronklike ou woonhuis  op  Orléans is deur Desiree Picton-Seymstal our gemaak. Net ʼn wonderwerk kan die historiese opstal op die Cilliers-stamplaas Orléans, nog red Hierdie berig het in 1997 in die Kaapse koerant Burger, verskyn oor die ou huis op Orléans, plaas van stamvader Josué Cellier. Die huis bestaan vandag nie …

Die Storie van Orléans se historiese Opstal: Stamplaas van die Cilliers, Celliers, Cillié families Read More »

Pappa Petrus Jacobus Cilliers (Deel 1)

Ketelmaker op die destydse Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens toe stoomlokomotiewe nog gebruik is, jagter, versamelaar van posseëls, prospekteerder vir minerale en half-edelgesteentes, hengelaar, rugbyspeler, deeltydse brandweerman, noodhulpkenner en -opleier. Dan het hy ook ʼn besonderse kop vir syfers gehad. ondanks die feit dat hy net std. 8 (graad10) op skool geslaag het. Hy het my …

Pappa Petrus Jacobus Cilliers (Deel 1) Read More »